Page 1 of 1
opel main bearing type1 engine
Posted: Sun Dec 14, 2014 10:27 pm
by Willie
Hi. Graag vertel ek van n type1 engine wat ek gebou het met opel main bearings. Wat die projek interessant maak is dat ek n casing gebruik het wat 4 mm oversize gelinebore is. Maw scrap. Ek het staal case savers gemaak wat my instaat stel om die blok 75 nm te torqe. Dit geedie blok ook baie meer stabilitet.ek het die motor gebou sonder om enigeiets te balanseer.met single hi rev spings rev di motor 6500 rpm.sal graag jul gedagtes hoor
Re: opel main bearing type1 engine
Posted: Mon Dec 15, 2014 10:25 am
by IMPI
Hi vertel meer asb
Armand
Re: opel main bearing type1 engine
Posted: Mon Dec 15, 2014 11:38 am
by Dawie
Inderdaad baie interressant.
Re: opel main bearing type1 engine
Posted: Mon Dec 15, 2014 4:34 pm
by Willie
We'll ek het basies n stel beetle mains van staal gemaakop die size van die casing . Opel bearings het dieselfde crank size as n beetle so die crank bly onveranderd. Die staal bearingsword dan gemasjineer om die opel bearings te vat . As jy die seup reg bou eindig jy met 4staal bearings wat die blok ondersteun soos shuffle pins. Nou kan mains meer getorqe word en gevolglik n baie meer stabiele blok
Re: opel main bearing type1 engine
Posted: Mon Dec 15, 2014 7:32 pm
by IMPI
Volkswagen en Superwagen het ook so iets prober met staal spacers op die agterste main maar almal wat ek gesien het het ook later los gekom.
'N dicker spacer is natuurlik meer stabiel en behoort te hou daar is natuurlik ook die gedagte (en die 356 Porsche ouens hou van die een) om bearings van aluminium te gebruik wat sagter is as die blok en dan eerder bearings te sacrifice ipv die blok.
Re: opel main bearing type1 engine
Posted: Mon Dec 15, 2014 8:04 pm
by Willie
Ek het dit gedoen om casings te benut wat scrap is. Die motor is nog vars maar hy het al omtrent 1500 harde kilos op. . Die uitleg van die bearing is van so n aard dat dit werk soos 4 ful circle bearings en nie soos die std center brg nie
Re: opel main bearing type1 engine
Posted: Tue Dec 16, 2014 6:44 pm
by IMPI
Ek dink ook daar aan om net die center main 90 grade te draai wat ook soos 'n shuffle pin behoort te werk
Armand
Re: opel main bearing type1 engine
Posted: Wed Dec 17, 2014 5:30 pm
by Gerlach
Ek hou van die gesprek. So leer n mens van ander. Goeie werk daar Willie en Armand.
Re: opel main bearing type1 engine
Posted: Fri Dec 19, 2014 3:31 pm
by Mars67
Hierdie storie is nutteloos sonder prentjies!!!!

Re: opel main bearing type1 engine
Posted: Fri Dec 19, 2014 8:14 pm
by slak
Mars67 wrote:Hierdie storie is nutteloos sonder prentjies!!!!

EK stem saam met jou
foto's sal baie help