Page 1 of 2

HY'S OP PAD

Posted: Fri Aug 09, 2013 1:25 pm
by piesang
Okay ek moet eerlik wees hierdie was nog nooit my keuse van beach buggy nie.

Ek kan hom teen goeie prys kry, maar hy het baie, baie ,baie werk aan. Sal volgende week hoor of die eienaar my aanbod aanvaar vir die buggy

Ek het nog nie fotos van hom nie. Hy staan in 'n skuur tussen klomp ander goed wat dit moelik maak om foto te neem.

Hier is fotos van die selfde buggy wat ek op gomboom gekry het. Long wheelbase met die selfde tiepe kappie, dink so het nie die kappie gesien( die is in ander skuur) maar is gesê hy lyk soos die een.

Image

Nou het ek 'n paar vrae.

Sal ek 'n kappie soos die een wat op die short wheelbase pas kan kry vir die long wheelbase? Ek weet die kappie wat gelig si is seker vir mense wat agter sit, maar ek hou baie meer van die glade dak kappie.

Image

Dan het ek so ruk terug 'n mooi blou bakkie buggy gesien (nie die een op die foto) en is mal daaroor en vir my lyk die buggie die beste in die bakkie. So is die bakkie kappies beskikbaar?


Image

en kan ek altwee gebruik en ruil soos ek nodig het, of is daar kappies wat op die bak deel pas?

Re: HY'S OP PAD

Posted: Thu Aug 15, 2013 5:54 pm
by piesang
Ok die ou het my offer aanvaar. Nou net die kontant bymekaar maak en hom dan volgende week gaan haal.

Kan nie wag :wink:

Re: HY'S OP PAD

Posted: Thu Aug 15, 2013 7:05 pm
by Pine
Nice!

Re: HY'S OP PAD

Posted: Sat Aug 17, 2013 10:51 am
by Pine
Nie seker oor die antwoorde op jou vrae oor die canopy nie, maar kliek hier
:arrow: http://www.thesamba.com/vw/forum/album_ ... ts=summary vir 'n klompie Kestrel pics.

Ek sal nogal nie omgee om eendag 'n replica van so 'n AA Diensbuggy te bou nie -

Image

(Thanks Merlin for pic :hangloose: )

Re: HY'S OP PAD

Posted: Sat Aug 17, 2013 3:17 pm
by piesang
Al vergeet die AA het hul daai jare gebruik, lyk goed. Ek hou veral van die spieëls wat hul op hom het.

Pine ek is mal oor die short wheelbase maar die lang een moet ek aan gewoont raak en die dakkie wat so met 'n step loop is nou ooknie juis my keuse nie. As daar nie 'n plat/gelyk kappie is vir die lang een nie dan sal ek hom graag in 'n bakkie wil maak.

So sal ek die kappie wat hul gebruik vir die bakkie kan kry of is die hoof bak van die bakkie buggy anders gemold?

Re: HY'S OP PAD

Posted: Tue Aug 27, 2013 6:56 pm
by piesang
Nog nie gaan haal, daar is 'n kwessie van dat hy blykbaar uit rat spring, wil net eers seker maak wat aan gaan.
Maar hier is fotos van hoe hy lyk.

Image

Image

Image

Re: HY'S OP PAD

Posted: Wed Aug 28, 2013 9:44 am
by Warwick-Lowlight
Piesang jou doring - waar het daardie een weg-gekruuip - lyk baie soos Harms se fords ??

Re: HY'S OP PAD

Posted: Wed Aug 28, 2013 9:46 am
by Warwick-Lowlight
Kry n Box daar by Jaco -En-Route

Re: HY'S OP PAD

Posted: Wed Aug 28, 2013 11:36 am
by Pine
Neem asb 'n closeup foto van die sticker voor op die neus

Re: HY'S OP PAD

Posted: Wed Aug 28, 2013 11:59 am
by piesang
Warwick-Lowlight wrote:Piesang jou doring - waar het daardie een weg-gekruuip - lyk baie soos Harms se fords ??
Ek het hom daar op Monteith gekry, staal blykbaar al jare wat hy nie gery is nie.
Warwick-Lowlight wrote:Kry n Box daar by Jaco -En-Route
Ek sal daar gaan kyk, dankie. George (die macy hier op die dorp) sê dis dalk net daai engin mount wat die oorsaak is, en dit maak sin.
Pine wrote:Neem asb 'n closeup foto van die sticker voor op die neus
Ek het ook eers toe ek die foto pos die sticker gesien. Sal beslis, want ek gaan 'n nuwe een benodig, as ek hom nie goed genoeg kan beskerm wanneer hy gespry word nie.

Re: HY'S OP PAD

Posted: Wed Aug 28, 2013 5:21 pm
by hitlers revenge
That sticker says..........

Kestral
Kart Kraft
Port Elizabeth


IIRC

Re: HY'S OP PAD

Posted: Wed Aug 28, 2013 6:38 pm
by piesang
hitlers revenge wrote:That sticker says..........

Kestral
Kart Kraft
Port Elizabeth


IIRC
sal ek weer so sticker kan kry?

Re: HY'S OP PAD

Posted: Thu Aug 29, 2013 6:24 pm
by piesang
so bietjie van 'n bumb.

Die eienaar van die buggy het net na hy hom jare terug gekoop het dadelik geskraap en het nie die papiere nie. Verkeers dep kan nie op die ou registrasie werk nie want dit behoort nie meer aan die buggy. Ek benodig die vin nommer.

Nou waar op 'n buggy kry soek ek vir 'n vin nommer?

Ek wil nie die buggy gaan haal voor ek nie weet ek gaan nie dalk met een groot kopseer sit nie.

Re: HY'S OP PAD

Posted: Thu Aug 29, 2013 6:27 pm
by dixtoy
Dit lyk of daar n ou lesensie skyf op die venster is, hy behoort daarop te wees

Re: HY'S OP PAD

Posted: Thu Aug 29, 2013 8:54 pm
by hitlers revenge
Kyk op die "tunnel" waar dit vyer raak. Waar die agter sit plekke so gewees het. Net voor die "cover" van die gear linkage. Daar moet n nommer wees.