Page 1 of 6

Bluebird to `GruntY

Posted: Thu Apr 11, 2013 3:48 pm
by hennels
Laat ek sommer solank begin met die "project thread" al het ek die buggy laas Sondag klaar gemaak.

Net so effense voorwoord.
Ekt Bluebird gekoop met die indruk dat ek hom gaan hou vir baie lank (ekt dit gesien as n speelding en n hobby, mens koop in elk geval nie n Aircooled VW met die mindset dat jy hom wil verkoop oor n jaar of 2 nie, of hoe dan nou???). Met dit in gedagte het ek stadig maar seker idees rond gegooi van hoe ek die beach buggy wou gehad het waneer hy finaal klaar is. Ekt nog altyd gehou van n beach buggy wat MEAN lyk, soos n monster... M@#rse agterwiele, baie voorligte en n stance wat se, "moenie met my K@K soek nie", en dit is presies wat ek in gedagte gehad het vir `GruntY. :hangloose:

Toe ek hom gekoop het was daar regtig niks fout met die buggy nie. Hier en daar n krap merk en bietjie verouderd, maar niks wat tyd en harde werk nie kan regmaak nie. Ek het hom so paar keer gery en dit was lekker gewees, maar ek wou meer he, nie krag nie, maar iets waarna ek kan kyk en dink, "hmm, not bad, not bad at all"

Soos toe ek hom gekoop het:

Image

Image

Image

Nou kyk, eks nie n baie meganies aangedrewe persoon nie. Eks n Network engineer/IT Specialist en wat ek van karre af geweet het voor ek met die beach buggy begin het, was BAIE BAIE gevaarlik, maar ek leer vinnig en wou weet as iets op die ding verkeerd loop hoe om dit reg te maak...
Ek dink toe by myself, ek wil die buggy maak soos wat ek dit wil he, hoekom strip ek hom en bou hom oor nie, en toe byt die donnerse bug, soos wat hulle se.

Nie kort daarna begin ek en my broer (wat bietjie meer weet van karre as ek) die ding uit mekaar haal.

Image

Image

Re: Bluebird to `GruntY

Posted: Thu Apr 11, 2013 4:03 pm
by hennels
Nog so paar fotos van buggy se strip.

Image

Image

Bietjie roes op die tenk en die bedrading lyk soos n muisnes...

Image

Image

Lang dag, en die body is los van die pan

Image

Toe om die bedrading "uit te sort" om die body af te haal, wat maar net beteken het, kleinboet het homself geniet met die stanley en cutters

Image

Image

Wiring lume moes los gemaak word (was met firebreglass vas)

Image

Na lank gesukkel en paar stukke glasvesel in die oog was hy uit en die body kom af

Image

Image

Re: Bluebird to `GruntY

Posted: Thu Apr 11, 2013 4:07 pm
by hennels
Sal vanaand gou die res van die fotos upload en more aangaan...

Re: Bluebird to `GruntY

Posted: Thu Apr 11, 2013 4:30 pm
by Loopy
Subscribed!

Hier kom 'n paar idees....kan nie wag nie!

Re: Bluebird to `GruntY

Posted: Thu Apr 11, 2013 5:22 pm
by Ron&Gill
Toe ek die eerste keer vir Bluebird/GruntY gesien het was Bluebird n skou wenner. In fact, sy het die Panorama Wieleskou van 2003 gewen, in haar klas. Daardie harde kappie kom originally van Rumours af, nadat ek die een van Fiona gekoop en ge-mod het. Die original Bluebird harde kappie le erens in n kloof langs Du Toit's Kloof Pas waar dit afgewaai het.

Re: Bluebird to `GruntY

Posted: Thu Apr 11, 2013 6:39 pm
by Réhann
sub

Re: Bluebird to `GruntY

Posted: Thu Apr 11, 2013 8:53 pm
by hitlers revenge
Mooi Hennie. Ons wag in spanning vir nog foto's.

Re: Bluebird to `GruntY

Posted: Thu Apr 11, 2013 9:24 pm
by Pine
Lyk goed sover! Net jammer dit raak nou koud - nie lekker weer om aan karre te karring nie...

Re: Bluebird to `GruntY

Posted: Thu Apr 11, 2013 9:27 pm
by piesang
Pine wrote:Lyk goed sover! Net jammer dit raak nou koud - nie lekker weer om aan karre te karring nie...
veral as jy nie 'n ordentlike motorhuis het om in te werk nie. :x :x

Re: Bluebird to `GruntY

Posted: Thu Apr 11, 2013 10:29 pm
by hitlers revenge
Hier inni Kaap issit net moffies wattie buggies ry inni winter nie.

Re: Bluebird to `GruntY

Posted: Fri Apr 12, 2013 6:11 am
by Warwick-Lowlight
hitlers revenge wrote:Hier inni Kaap issit net moffies wattie buggies ry inni winter nie.
Hr seems you need another "nie" in that statement :lol:

Re: Bluebird to `GruntY

Posted: Fri Apr 12, 2013 9:08 am
by hennels
Nee wat, die koue weer maak dit lekker. Om n lekker WARM jas aan te trek en in die buggy te klim en net rond te ry. Nie uitmekaar te brand nie, en hoef ook nie kappie/surrie op te sit net om te skuil van die son... Ek sal deur die loop van die oggend nog so paar opsit.
Pine wrote:Lyk goed sover! Net jammer dit raak nou koud - nie lekker weer om aan karre te karring nie...
Ten minste is ek klaar gekarring :) Paar klein dingetjies wat moet klaar, maar dis sal deur die loop van die dag genoem word :)

Re: Bluebird to `GruntY

Posted: Fri Apr 12, 2013 10:24 am
by Ron&Gill
Warwick-Lowlight wrote:
hitlers revenge wrote:Hier inni Kaap issit net moffies wattie buggies ry inni winter nie.
Hr seems you need another "nie" in that statement :lol:
There it is... :lol:

Re: Bluebird to `GruntY

Posted: Fri Apr 12, 2013 11:18 am
by hennels
En so het ons begin met die prep werk vir die body, sienend dat 90% van dit PREP is, en die ander 10% net spray... Ekt gedink om dit dieselfde kleur te hou as wat dit was, ek hou van die blou, en met n nuwe paintjob sal die mooi skyn.

So het ons die aand sommer begin om die eingine bietjie skoon te maak na ons vorige lang trip me die beach buggy. Die carb filters was onsettend vol stof gewees, baie vuil...

Image

Image

En so het die skuurwerk begin skuur...

Christo het besluit om te help, maar het die elbow grease toe gelos en die masjien gaan haal...
Image

Image

Kyk net hoe lekker....

Image

Kleinboet kla net :)
Image

Image

Image

Image

En toe kom die k@kste deel van die hele storie, die lacold (spelling") rubberising... Het heatgun gebruik maar was bang dit dmg die fibreglass en toe liggie met painstripper, lank, maar hyt die job gedoen...

Image

Image

Stadig maar seker

Image

Image

Image

Kyk die mooi blommietjies...

Image

So bietjie fibreglass werk... Ekt gegaan met die cloth, want die weaved strands is net n gemors...

Image

Image

Image

Bonnet het een groot spider crack in gehad wat lelik gelyk het, het dit so bietjie oopgedrind...

Image

Eina pyne...

Image

Image

En toe putty ons die hele spul toe... lyk nou sleg, maar dit het actually baie nice uit gekom, mooi afgefinish, en geen krake nie... Julle sal sien :mrgreen:

Image

Re: Bluebird to `GruntY

Posted: Fri Apr 12, 2013 11:25 am
by hennels
Die nuwe wiele het so paar rand gekos, maar dit was die moeite werd...