Vaarwel, geliefde Bloureier
Posted: Sat Mar 26, 2011 9:40 am
Toast Coetzer shares his memories of a beloved Beetle in the Aprill 2011 issue of the Weg magazine, drawing by Fred Mouton.

'As jy 'n Kewer ry, dan is lorries nie jou vriende nie. Wanneer hulle jou verbysteek (en nee, jy steek hĂșlle nooit verby nie) dan sidder jou karretjie so erg dat jy moet vasklou aan die stuurwiel asof dit die laaste reddingsboei van die Oceanos is.'
