Page 1 of 3

Chris Vatikaki

Posted: Thu Apr 02, 2009 9:13 am
by Eugene
From this morning's Burger
Beampte versper glo verkeer ‘vir niks’
ALET JOUBERT
01/04/2009 09:51:03 PM - (SA)
Port Elizabeth. - ’n Ongepoetste verkeersbeampte het mnr. Chris de Beer (39), ’n ¬makelaar van Kabegapark, smoorkwaad.
De Beer was op pad na die bank toe ’n verkeersmotor die verkeer in Kempstonweg versper het deur op die rooi lyn te parkeer.
“Ek het by ’n parkeerterrein stilgehou. Die verkeersman het 20 minute in sy motor gesit. Toe ek hom daarop wys dat hy die verkeer ophou en vra wat hy daar doen, het hy gesê dit het niks met my te doen nie.”
Toe De Beer met sy selfoon ’n foto neem, wou die verkeersbeampte weet waarom. De Beer het die beampte gevra om homself te identifiseer. Hy het glo geweier.
“Hy’t vir my gesê ek moet f—off en sy kollegas oor die radio geroep.” Volgens De Beer het vyf verkeersvoertuie opgedaag.
“Toe ek vir hulle sê hierdie ou (die verkeersbeampte) wil nie skuif nie, wou hy skielik weet: ‘Who’s your ‘hierdie ou’ – why don’t you use my name?’”
De Beer sê nie een van die sewe verkeersbeamptes op die toneel wou hulself identifiseer nie.
“Die man wat oorspronklik nie wou skuif nie, was toe baie dapper en het sy vinger in my gesig gedruk en gevloek.”
De Beer se broer Jean het hom oorreed om die saak daar te laat.
“As ek lelik was met die man sou ek nog verstaan, maar sy houding was een van ‘I am the law’.”
Mnr. Ncedo Kumbaca, vervoerwoordvoerder in die Oos-Kaap, het gesê die publiek moet die betrokke verkeersdepartement in kennis stel van enige verdagte optrede deur beamptes.
De Beer sê hy het die verkeersdepartment gebel om die saak aan te meld, maar die verkeershoof was nie daar nie.

http://www.dieburger.com/Stories/Streek ... 78917.aspx

Re: Chris Vatikaki

Posted: Thu Apr 02, 2009 9:15 am
by Eugene
...het mnr. Chris de Beer (39)
I'm sure it's meant to be 49! :twisted:

Re: Chris Vatikaki

Posted: Thu Apr 02, 2009 9:17 am
by Blitzkrieg
:oops:

Re: Chris Vatikaki

Posted: Thu Apr 02, 2009 9:25 am
by Chris
Image
Image

The cop shoved his finger in my faced and pushed me,so I grabbed his finger and tried to break it.All hell broke loose and the cops wanted to arrest me.But my brother pushed them off me.

Re: Chris Vatikaki

Posted: Thu Apr 02, 2009 9:30 am
by Pine
Well done, Chris! :hangloose:

...it is my favourite band too :twisted:

http://www.fokofpolisiekar.co.za

Image

Re: Chris Vatikaki

Posted: Thu Apr 02, 2009 9:31 am
by Thumper
Goeie genade, maar jy is nogal taai. Pasop Chuck Norris, daar is nuwe baas op die plaas. :)

Re: Chris Vatikaki

Posted: Thu Apr 02, 2009 9:33 am
by JohnHoffe
Chris,

PLEASE take this further!! F@ck these bastards that think they can do as they please!! You should've recorded the conversation (a lot of the new cell phones have that facility).

I've sued the SAPS before for misconduct and I won some money off them, plus the embarassment to the individual. The cop I sued left the service as well before the whole thing could go to court.

Re: Chris Vatikaki

Posted: Thu Apr 02, 2009 9:34 am
by Pine
Blitzkrieg wrote:I call April's Fools once again :twisted:
Yeah, right

:arrow: http://www.dieburger.com/Stories/Streek ... 78917.aspx

Re: Chris Vatikaki

Posted: Thu Apr 02, 2009 9:36 am
by Ron&Gill
Way to go Chris!!!

Re: Chris Vatikaki

Posted: Thu Apr 02, 2009 9:48 am
by Blitzkrieg
Pine wrote:
Blitzkrieg wrote:I call April's Fools once again :twisted:
Yeah, right

:arrow: http://www.dieburger.com/Stories/Streek ... 78917.aspx

:lol: That was before the linky was addedd :oops:

Well done Chris. Not many people would do what you did - Big ups to you :hangloose:

Re: Chris Vatikaki

Posted: Thu Apr 02, 2009 9:52 am
by JohnHoffe
Your 15 minutes of fame!

The news24 article:
http://www.news24.com/News24/South_Afri ... 19,00.html

Re: Chris Vatikaki

Posted: Thu Apr 02, 2009 10:25 am
by vader
HAHAHA you da man!!!

Re: Chris Vatikaki

Posted: Thu Apr 02, 2009 10:48 am
by brianj
Nice one Chris. Hope this oke gets in KAK

Re: Chris Vatikaki

Posted: Thu Apr 02, 2009 11:17 am
by VWCrazy
Jy is beter as ek want ek sou hom gedonder het. Maar moenie dit net daar laat nie.

Re: Chris Vatikaki

Posted: Thu Apr 02, 2009 11:29 am
by Bad Ass Bob
I have had the pleasure to drive with Chris, on more than one occasion and believe me CHRIS VATTIKAKNIE !You go buddy !!!