Page 7 of 7

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Mon Apr 22, 2013 8:00 pm
by piesang
retrovan wrote:If your paint surface is now fully flat, then I would spray a final 2 coats clear, and only polish it to a high shine.
I never flatted my Fastback after the 1st coat clear, only polish.
omo
Herman
Ek het dit as 'n opsie oorweeg, moet net eers 'n goeie low pressure gun kry en hom dan iewers gaan spray waar ek uit die wind en weer is.

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Fri Apr 26, 2013 4:28 pm
by Tempo-Doeloe.nl
Dat ziet er goed uit, je Buggy!
Grappig om als Nederlander Zuid Afrikaans te lezen :-)

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Sun Apr 28, 2013 8:25 pm
by piesang
Tempo-Doeloe.nl wrote:Dat ziet er goed uit, je Buggy!
Grappig om als Nederlander Zuid Afrikaans te lezen :-)
Ja :wink: :wink: My ouma kon goed Nederals praat, maar ek het nooit geleer

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Mon May 27, 2013 9:35 pm
by piesang
Ek moet seker my luiheid in my sak steek en weer begin werk aan die buggy. Net te veel ander goed om nog te doen deur die week, maar as als goed gaan wil ek saterdag kyk en die sandblad kas bou dan kan ek begin om die rims te blaas.

:oops: Maar eers moet die werksplek so bietjie reg geruk word dat daar plek is om die kas te kan bou.

en dan moet ek maar skouer aan die wiel sit en die buffing klaar maak.

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Fri Mar 13, 2015 8:35 am
by Mars67
Daardie Buggy van jou lyk uitstekend!!