Re: Bluebird to `GruntY
Posted: Wed Apr 24, 2013 8:34 am
Jip, dis hy. Die plek het 2 vloere, bo is die accessories.piesang wrote:Is dit dalk die motorfiets winkel in Voortrekker oorkant die Spar?hennels wrote:Die spiels was op die buggy toe ek dit gekoop het, maar het nou die dag die spiels gesien by n Motorfiets winkel in Parow, Kaapstad. Daar is langes, en die kortes, soos wat ek op het.piesang wrote:mooi man, sommer![]()
vir jou.
Waar het jy daai sy spieels gekry, ek sook so iets vir my buggy, het al gaan rond soek en selfd by die motorfies ouens al gaan kyk.
Hulle is ook baie nice, want anders as die plastic buggy spieels wat meeste het, sak hulle nie af en lyk soos 2 ore wat hang nie
Ek het vergeet van hulle, sal as ek weer op 'n Saterdag daai kant is daar gaan kyk.
The lettering, when I bought the tires, were blue but it was only a protection kinda paint or something, I guess. It looked rather nice with the blue lettering. Do I apply normal paint to something like this?vader wrote:Good job...
CouldI make 1 sugestion?
Have a look at painting the letters on the front tires aswell, it will help to balance the look if you know whatI mean...
Janee, ek stem. Blou voel klink nou nie juis van die beste nie...Dawie wrote:Die besie lyk inderdaad nou baie mooi.
Goeie ding dat jy die naam verander het. Die ander naam werk net nie as jy dit in Afrikaans vertaal nie. Vra maar die ouens met die ou Datsun Bluebirds hoekom hulle die naamplaatjie afgehaal het...
Thank youjolas wrote:Well done guys, the buggie looks great

