Page 5 of 6
Re: Bluebird to `GruntY
Posted: Thu Apr 18, 2013 8:43 pm
by Bugger
Nice Thread enjoyed the build and the buggy is looking nice
Re: Bluebird to `GruntY
Posted: Thu Apr 18, 2013 10:07 pm
by arnocill
Dit lyk baie nice!
Probeer mc naughtan's in parow vir die skaniere.
http://mcnaughtans.co.za/hinges.html
Re: Bluebird to `GruntY
Posted: Fri Apr 19, 2013 8:39 am
by hennels
Bugger wrote:Nice Thread enjoyed the build and the buggy is looking nice

Thanks!
ooooh, they have some nice ones. Will definitely have a look around there, thanks
splitfan wrote:Good job ! the buggy looks awesome !
Appreciated

Re: Bluebird to `GruntY
Posted: Fri Apr 19, 2013 3:08 pm
by piesang
mooi man, sommer

vir jou.
Waar het jy daai sy spieels gekry, ek sook so iets vir my buggy, het al gaan rond soek en selfd by die motorfies ouens al gaan kyk.
Re: Bluebird to `GruntY
Posted: Fri Apr 19, 2013 7:16 pm
by Pine
Dit lyk FANTASTIES!! Baie geluk - wys 'n mens weereens: VELE hande, LIGTE werk!
Nou is ek ook sommer lus om by die Wilbuggers aan te sluit - gaan ons almal saamkom by Thumper se skou op die 25ste Mei?
Re: Bluebird to `GruntY
Posted: Sat Apr 20, 2013 7:02 pm
by hennels
Pine wrote:Dit lyk FANTASTIES!! Baie geluk - wys 'n mens weereens: VELE hande, LIGTE werk!
Nou is ek ook sommer lus om by die Wilbuggers aan te sluit - gaan ons almal saamkom by Thumper se skou op die 25ste Mei?
Wildbuggers is n spul lekker mense, kuier lekker saam
Is dit die skou by die skool? Indien so, ja, ons almal gaan, sien ons julle dan daar?
Re: Bluebird to `GruntY
Posted: Sat Apr 20, 2013 7:05 pm
by Tony Z
see you there!
Re: Bluebird to `GruntY
Posted: Sat Apr 20, 2013 7:06 pm
by hennels
piesang wrote:mooi man, sommer

vir jou.
Waar het jy daai sy spieels gekry, ek sook so iets vir my buggy, het al gaan rond soek en selfd by die motorfies ouens al gaan kyk.
Die spiels was op die buggy toe ek dit gekoop het, maar het nou die dag die spiels gesien by n Motorfiets winkel in Parow, Kaapstad. Daar is langes, en die kortes, soos wat ek op het.
Hulle is ook baie nice, want anders as die plastic buggy spieels wat meeste het, sak hulle nie af en lyk soos 2 ore wat hang nie

Re: Bluebird to `GruntY
Posted: Sat Apr 20, 2013 7:06 pm
by hennels
Tony Z wrote:see you there!
Great

Looking forward to it!
Re: Bluebird to `GruntY
Posted: Sat Apr 20, 2013 7:20 pm
by Pine
hennels wrote:Is dit die skou by die skool? Indien so, ja, ons almal gaan, sien ons julle dan daar?
Verseker!!

Re: Bluebird to `GruntY
Posted: Sat Apr 20, 2013 8:47 pm
by Wentzel
Lyk baie mooi!! Hou van die blou, ek kan nie wag vir die turbo nie!
Re: Bluebird to `GruntY
Posted: Sat Apr 20, 2013 10:10 pm
by piesang
hennels wrote:piesang wrote:mooi man, sommer

vir jou.
Waar het jy daai sy spieels gekry, ek sook so iets vir my buggy, het al gaan rond soek en selfd by die motorfies ouens al gaan kyk.
Die spiels was op die buggy toe ek dit gekoop het, maar het nou die dag die spiels gesien by n Motorfiets winkel in Parow, Kaapstad. Daar is langes, en die kortes, soos wat ek op het.
Hulle is ook baie nice, want anders as die plastic buggy spieels wat meeste het, sak hulle nie af en lyk soos 2 ore wat hang nie

Is dit dalk die motorfiets winkel in Voortrekker oorkant die Spar?
Ek het vergeet van hulle, sal as ek weer op 'n Saterdag daai kant is daar gaan kyk.
Re: Bluebird to `GruntY
Posted: Mon Apr 22, 2013 7:41 am
by vader
Good job...
CouldI make 1 sugestion?
Have a look at painting the letters on the front tires aswell, it will help to balance the look if you know whatI mean...
Re: Bluebird to `GruntY
Posted: Mon Apr 22, 2013 1:08 pm
by Dawie
Die besie lyk inderdaad nou baie mooi.
Goeie ding dat jy die naam verander het. Die ander naam werk net nie as jy dit in Afrikaans vertaal nie. Vra maar die ouens met die ou Datsun Bluebirds hoekom hulle die naamplaatjie afgehaal het...
Re: Bluebird to `GruntY
Posted: Mon Apr 22, 2013 1:27 pm
by jolas

Well done guys, the buggie looks great
