Re: Bluebird to `GruntY
Posted: Tue Apr 16, 2013 1:11 pm
Die seats en wiele is awesome ! kannie wag om die ding aanmekaar te sien nie !
Forum for Aircooled VW enthusiasts
https://www.aircooledvwsa.co.za/
Ek het so agter gekom. Na baie ure se in en flippen uit... Ekt amper op gegee toe vra ek maar vir iemand wat ken, en hulle stel toe voor ek sit n spacer of n ding daar in, het so gemaak en hy sit nou BAIE mooi reguit.Ron&Gill wrote:As jy nou daai mooi seats direk op die seat runners terug sit, dan sal jy sien hulle sit skeef. As jy aan die regterkant n 44mmX22mm stuk meranti van voor tot agter onder die sitplek monteer, dan's hy mooi reggop. Dis maar n ou Beamish ding daai.
Ek dink ek het daai ICH's verkoop aan Renier, hy't so n siek geel buggy gehad wat ons "Hepatitis D" (vir "drank") genoem het...
Die seats is die ding waarna ek die meeste uit gesien het, om eerlik te wees. Ekt dit eerste terug gekry voor ons nog klaar was met die bakwerk se skuur, my gat het so gebrand om dit in te sit. Dit het net daar in die kamer gestaan en vir my staar...splitfan wrote:Die seats en wiele is awesome ! kannie wag om die ding aanmekaar te sien nie !
begin 'n nuwePine wrote:Jis julle ouens wikkel - dit lyk fantasties! Laat my terugverlang na my projek...
Daar is 1 wat al lank wag !!!!piesang wrote:begin 'n nuwePine wrote:Jis julle ouens wikkel - dit lyk fantasties! Laat my terugverlang na my projek...![]()
Dit was n baie lekker projek, maar dit gaan bietjie meer convincing benodig om vir my sommer gou weer so iets aan te pakPine wrote:Jis julle ouens wikkel - dit lyk fantasties! Laat my terugverlang na my projek...
Baie dankie. Ja, dit is hoekom ek maar die extra paar cent uit gehaal het, en oordat ek nie juis die regte "tools" gehad het vir die job nie.piesang wrote:dit lyk baie goed, kan darm die verskul sien wanneer 'n painter sy job ken teen oor 'n tuis job met iemand wat nog leer, daai paint is 10/10.
Die size op die vorige bande was 295/50/15's BFGoodrich Radial T/ALoopy wrote:Dit lyk fantasmagories! Respek!![]()
Ps watter grootte was die agterbande wat die buggy opgehad het?
arnocill wrote:Ek is mal oor jou seats! Die blou piping en stitching lyk briljant
vir my het dit weer gegaan oor dit self te doen en al is dit nie perfek nie, het ek baie geleer en sal kyk en hom volgend jaar heeltemal strip en weer oordoen met beter 'tools'hennels wrote:Baie dankie. Ja, dit is hoekom ek maar die extra paar cent uit gehaal het, en oordat ek nie juis die regte "tools" gehad het vir die job nie.piesang wrote:dit lyk baie goed, kan darm die verskul sien wanneer 'n painter sy job ken teen oor 'n tuis job met iemand wat nog leer, daai paint is 10/10.