Page 4 of 7

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Thu Mar 14, 2013 9:13 pm
by piesang
retrovan wrote:the green glitter may be a bit big, to look nice, had the flakes been smaller, I think it would have look :flash:

Think the silver would be a better bet, but maybe you can get smaller green flakes, and try on some old "For Sale" sign boards.

As said before. you Must like it, then its right.

Enjoy the testing.

Herman
or some STOP signs..... :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Thu Mar 14, 2013 9:19 pm
by piesang
I did not get to spraying today, but repairing the dashboard.

Image

Image

ek begin die triek van fiber glassing agterkom, hoe meer ek daarmee werk hoe minder die vrees en groter die sukses.

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Sat Mar 16, 2013 6:09 pm
by piesang
Daar is nog werk aan die dash board en bonnet, maar dis hoe di boddy nou lyk. kan sien ek is nie 'n profenisonele paynter nie, maar toemaar so leek ek.

Image

Image

Image

Image

Image

as die glos geraan het kan ek dit uit skuur en op polish. Of moet die hele boddy geflat word en op gepolish word?

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Sat Mar 16, 2013 6:42 pm
by Tony Z
that looks lekka!!

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Sun Mar 17, 2013 12:05 pm
by Ron&Gill
Mix daai taal, boet, mix hom... I smaak-it moerse. Skryf hom soes jy hom sê! :lol: :lol:

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Fri Mar 22, 2013 9:15 am
by piesang
Ai kon v andag nie maar ook 'n vakansiedag gewees het nie. :( :(

Lieflike weer buite, geen wind wat waai so ek kon my buggy klaar geverf het vandag.

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Fri Mar 22, 2013 8:45 pm
by piesang
piesang wrote:Ai kon v andag nie maar ook 'n vakansiedag gewees het nie. :( :(

Lieflike weer buite, geen wind wat waai so ek kon my buggy klaar geverf het vandag.
:cry: :cry: :cry: :cry: EN NOU MOET EK HOOR DIT REEN MORE :cry: :cry: :cry: :cry:

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Fri Mar 22, 2013 8:53 pm
by Riekert
Ek voel jou pyn!

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Fri Mar 22, 2013 9:02 pm
by piesang
Riekert wrote:Ek voel jou pyn!
Ek hop nog erg, maar die lewe gaan voort. na so dag op my voete om die buggy is die pyn nogal erg dan byt ek maar op die tande en is ek net dankbaar ek is nie in rolstoel of bed lêend nie.

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Sun Mar 24, 2013 12:41 pm
by piesang
Ek wil die kappie donker grys maak en dan die selfde grys op die bonnet in bring. Maar gewone masking tape gaan nie werk nie en ek kry toe 'n plek in die Strand ABS wat 'n "fineline" tape verkoop wat vir dit wat ek wil doen gaan werk. Hul bevestig dat hul op Saterdag oop is en toe ek gister 10 uur daarkom is hul toe.

Ek oorweeg toe om maar vanoggend die bonnet maar net groen te spuit sodat ek hom kon klaar he vir more, my bakkie is verkoop. Maar ek werk buite voor in die erf en glo nie my bure sal so gelukkig wees met my nie.

Gelukkig is ek en vloulief loopafstand van werk, sorry ek is hop afstand van werk :lol: :lol: :lol: :lol:

Sal maar voetslaan tot ons 'n nuwe voetuig het.

Ons moet besluit tussen Ford Figo en Kia Picanto.

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Mon Mar 25, 2013 7:47 pm
by snoeckie
Looking good, great job !!

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Thu Mar 28, 2013 9:12 pm
by piesang
ek het by die verf verskaffer navraag gedoen oor die clear coat wat glad gemaak moet word en is 1500 sand papier gegee en 'n pot buffing cream. Het vandag na werk die agterste deel begin en met die hand gedoen, maar hy bly die dof wys wat die skuurpapier op hom gelos het.

Sal more die buffer in die boor sit en kyk of dit gaan werk.

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Thu Mar 28, 2013 9:17 pm
by piesang
ek wag vir 'n stel rims wat ek toe oë gekoop het hoop om dit oor die naweek te kan kry en dt dit in 'n goeie toestand is dat ek dit ook kan spuit, wil graag Maandag klaar wees..

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Thu Mar 28, 2013 11:12 pm
by Retro13
Hi Piesang. Ek het eendag met n ou by n verf winkel gepraat en hy't vir my gese dat as jy klaar met die polishing cream (P11 ens) is, moet jy n finishing glaze gebruik wat jy met n polishing masjien op sit om die skyn terug te bring.
n Ander trick wat ek geleer het is om n klein bietjie skottelgoed seep in die water te sit as jy met water skuurpapier werk. Dit gee vir jou n bietjie beter afwerking en die skuurpapier hou baie langer. n Teelepel in n half vol 5 liter emmer is genoeg.
Hoop jy kom reg, ek kan nie wag nie om die einde produk te sien.

Lekker naweek 8)

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Fri Mar 29, 2013 2:01 am
by Warwick-Lowlight
Hey wat van my spares