Page 3 of 7

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Sun Mar 10, 2013 1:52 pm
by piesang
Pine wrote:Dis 'n baie mooi kleur daai! Ek sou sĂȘ verf die kappie wit, dit sal maak dat dit aan die binnekant baie koeler is as die buggy in die son is
Dis waar en prakties, maar hoe gaan dit lyk as die kappie wit is. Gaan dit nie afteek teen die groen nie, of die groen bederf nie?

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Sun Mar 10, 2013 2:25 pm
by riaanj
As jy bang is dat die kappie gaan afsteek by die res van die buggy maak hom dan n pearl wit of kry n verf plek om bietjie metal flake in wit in te meng of selfs metalflake in n clear coat in te meng, ek moet saam Pine stem oor die wit en die koel bly van die binnekant van die buggy. 8)

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Sun Mar 10, 2013 3:32 pm
by piesang
riaanj wrote:As jy bang is dat die kappie gaan afsteek by die res van die buggy maak hom dan n pearl wit of kry n verf plek om bietjie metal flake in wit in te meng of selfs metalflake in n clear coat in te meng, ek moet saam Pine stem oor die wit en die koel bly van die binnekant van die buggy. 8)
Ek sal kyk of ek van die pearl wit kan kry, 500ml sal genoeg wees. Ek gooi gewone glitter in die clear coat, dis wat hom daai eksta effek gee, sal kyk of dit gaan werk met die wit. Weet net nie of ek clear coat oor wit 2K verf kan spuit nie, sal uitvind en toets hoe dit gaan lyk.

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Sun Mar 10, 2013 6:44 pm
by piesang
kappie soos hy binne gelyk het na ek hom met borsel in boor by gekom het.

Image

Na hy gespuit is

Image

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Sun Mar 10, 2013 7:11 pm
by Tony Z
that really is looking nice!

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Sun Mar 10, 2013 9:11 pm
by piesang
Tony Z wrote:that really is looking nice!
Thanks, tomorrow I'm going to pray the outside of canopy with the same white as I've been advised. was thinking of the pearl white or glitter in the clear coat, but for now I'm going to stand with plane white for canopy.

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Sun Mar 10, 2013 11:17 pm
by retrovan
Think that will be perfect with Glitter in the clear coat, I did that on the Fastback and it brings the car to life.

Looking smart... :D

Herman

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Mon Mar 11, 2013 7:48 am
by piesang
retrovan wrote:Think that will be perfect with Glitter in the clear coat, I did that on the Fastback and it brings the car to life.

Looking smart... :D

Herman
So Herman kan ek die clear coat net so oor die wit 2k spuit of moet ek dit eers behandel?

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Mon Mar 11, 2013 8:56 pm
by retrovan
If I was you, I would let the 2k harden for a few days, standing in the midday sun.

Then I would key the white with very fine sanding _+ 400 grid or more, then spray clear with glitter.

Just be sure not to mix too much glitter as it will look :bn: if too much. test it on your workshop cupboards to see the end result as you mix. :roll:
Also mix the whole lot one time, you will never get the same mixture again, and store some for future use.

Also keep shaking gun as you spray to stop the glitter from settling.

Will look great.

Herman

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Mon Mar 11, 2013 9:41 pm
by piesang
Ek het met die verf verskaffer gepraat vandag en hy beveel aan ek moetmet die eerste clear coat 'n bitjie van die wit in meng en dan skoon clear vir die volgende laag met glitter in.

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Mon Mar 11, 2013 11:32 pm
by retrovan
sal ook goed werk.

Herman

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Tue Mar 12, 2013 9:52 pm
by piesang
vandag na werk so bietjie spot putty gedoen

Image

Image

sal more, as alles goedgaan, die laaste voorbereiding doen dan kan ek die naweek hopelik klaar spuit.

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Wed Mar 13, 2013 7:00 pm
by piesang
ek het vandag die groen giller by ons plaaslike skryfbehoefte winkel gekry

Image

:? :? :? :? :? :? :? :? :? :?
gaan dit werk oor die wit om by die bakwerk se metalicgreen in te pas of eerder 'n silver glitter :?: :?:

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Thu Mar 14, 2013 9:37 am
by riaanj
piesang wrote:ek het vandag die groen giller by ons plaaslike skryfbehoefte winkel gekry

Image

:? :? :? :? :? :? :? :? :? :?
gaan dit werk oor die wit om by die bakwerk se metalicgreen in te pas of eerder 'n silver glitter :?: :?:
Altwee sal werk, dit hang net af waarvan jy meer gaan hou, die groen sal baie sigbaar wees op die wit en die silver sal meer natuurlik lyk op die wit, doen miskien eers 2 toetse op scrap metaal/hout/fibreglass en sien wat lyk die beste vir jou..

Re: Buggy kry nuwe jas

Posted: Thu Mar 14, 2013 5:43 pm
by retrovan
the green glitter may be a bit big, to look nice, had the flakes been smaller, I think it would have look :flash:

Think the silver would be a better bet, but maybe you can get smaller green flakes, and try on some old "For Sale" sign boards.

As said before. you Must like it, then its right.

Enjoy the testing.

Herman