PIESANGS BUGGY

Pictures of your car/s
Forum rules
Only post pictures of YOUR cars here.
User avatar
piesang
Oil Cooler
Posts: 373
Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
What model do you have?: 98 buggy
Location: Grabouw W/cape
Been thanked: 10 times

Re: PIESANGS BUGGY

Post by piesang »

SouL wrote:Thanks Piesang...it's been a awesome project to work on....but don't be fooled...as small and as simple as it may be it can set you back a few $$$$. My buggy has been labelled "The black hole" because you just throw money at it and you never see it again! :?

Only things let to do now is the interior, Spray job, New rims and tyres and new top for it...easy another +/-20k :cry:


What have you planned for yours?
Well I will name myn then WIFE 2 :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:


User avatar
piesang
Oil Cooler
Posts: 373
Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
What model do you have?: 98 buggy
Location: Grabouw W/cape
Been thanked: 10 times

Re: PIESANGS BUGGY

Post by piesang »

SouL wrote:Thanks Piesang...it's been a awesome project to work on....but don't be fooled...as small and as simple as it may be it can set you back a few $$$$. My buggy has been labelled "The black hole" because you just throw money at it and you never see it again! :?

Only things let to do now is the interior, Spray job, New rims and tyres and new top for it...easy another +/-20k :cry:


What have you planned for yours?
Ek het my buggy bietjie meer as 'n jaar terug gekoop. Hy was geadverteer met padwardigheid sert. Die geld betaal en hom laat haal. Gaan vir registrasie en nee no-go die padwaardigheid sert het verval. Bel die ou en hy trek net sy skouers op en sê hy het gedink die sert is 'n jaar geldig.

Ok nie so erg neem die buggy vir padwaardigheid, no-go olie lek op masjien, olielek op steering box en handrem nie hoog genoeg gestel.

Kry die nodige om dit gou die naweek regtemaak. Trek buggy uit onder dak..... petrol pedaal se arm breek binne die tonnel af. bout die pedale los.....die boute draai in die tonnel sonder om los tekom, so word die bonnet en wind skerm los gemaak om by die tonnel uit tekom en ek kry dit uit gesorteer en maak sommer alles mooi skoon met draarborsel in boor en word weer swart gespry.

Waar die bonnet en winskerm bymekaar kom is die glasveesel alby kante deur gekraak en windskermbeweeg baie vorentoe en agter toe. Hier maak ek twee arms wat van onder die bonnet binne die venster raam op kom tot bo by die draai oor die venster. Nou pas die paneelbord nie meer so lekker nie. Ek vat sobietjie teen die kante weg en vorseer hom in. So wil daar nog 'n nuwe bord maak.

Olie kom agter die flyweel uit en by die rodtubes. sit nuwe seels, maak sommer alle plaate skoon en spray swart en geel, masjien lyk te pragtig en ek sit hom trug.
Image

Hy wil nie lekker luier en dit klink of die masjien dood getrek word met die staart so kry nuwe battery. Nee bly die selfde en ek laat die staarter oor doen. Bietjie beter maar ek kry nog steeds nie hom dat hy reg luier nie. Krap aan die punte rond en die skroef wat die punte vas hou strip. Sit groter skroef in, maar sukkel nog steeds en die olie loop nou nogmeer uit as voor die tyd.

Krap weer aan die punte en die skroef strip weer. Koop nuwe verdeeler. Haal masien weer uit vervang weer seel agter flywheel en koop indruk rodtubes, maak seker dat alleboute ooral op masjien goed vas getrek is, maar masjien voel nog of iets hom dood trek. Haal waaierband af en voel die waaier gaan steek vas, stamp hard teen die likerkant van waaier en siedaar hy staart maklik.

Maar gou en hy sit weer vas, ek het gesien die split pulley se een deelmsny in die ander deel in en hou kry ek glad nie die pulley gesplit, so ek vorseer die hele pulley af. sit weer terug en als is ok, maar nie verlank, kom toe agter dat die voorste deel van die pulley hop as hy draai en dus die waaier so skud dat dit vasknyp.

kry twee weke terug nuwe pulley sit hom op en nou hou hy aan met loop en dit gee kans op goed in testel en hy pir soos 'n kat en ry lekker.

So ek gaan hom die week neem vir padwaardigheid en begin met beplanning van wat ek wil doen as hy net eers geregiseer is en vervang die rubber kopligte met chrome ligte.
Image

Trek hom nou saterdag wat verby is uit onder die afdak om die sleepwa te bere. :shock: :shock: :shock: :shock: geen remme, trap hom plat op die vloer en daar is niks :( :( :(

So as ek hom eendag geregistreer het wil ek begin met die spray, sitplekke oor doen, wielle weer spray en optooi.
User avatar
hitlers revenge
ACVWSA Junkie
Posts: 6486
Joined: Wed Jan 18, 2006 11:38 pm
What model do you have?: buggy
Location: back in the 'Fell
Been thanked: 36 times
Great Britain

Re: PIESANGS BUGGY

Post by hitlers revenge »

En so leer n mense, hoe om n volle self reg te maak.

Somtyds raak n mens gatyol en moet weg stap, maar op die einde van die dag is alles weer reg soos jy wil dit he, en nie soos die mechanic om die draai wil he nie.

sterkte voorentoe.

Nou dis maar mooi afrikaans van n soutie af, is dit nie. :lol:
Why do we celebrate the guy that invented the wheel??
Surely we must celebrate the guy tat invented the other three
User avatar
Loopy
Oil Cooler
Posts: 318
Joined: Fri Dec 25, 2009 8:15 pm
What model do you have?: Beach Buggy
Location: Brackenfell, Western Cape
Has thanked: 11 times
Been thanked: 6 times

Re: PIESANGS BUGGY

Post by Loopy »

Dave, baie beindruk!

Piesang, dit klink omtrent soos my storie ook, so moenie alleen voel nie! Myne het gelukkig met 'n PWS gekom, maar dit maak nie die bodemlose geld put vlakker nie, dit kan ek jou waarborg. Nogtans is dit die moeite en onkoste werd.

Mens moet net onthou dat jy nou die eienaar is van 'n voertuig wat al minstens 40 jaar oud is, en weet nie hoeveel "mechanics" se gekrap oorleef het nie. Ek sien my buggy as 'n voertuig wat ek graag vir my kinders sal wil gee om mee te ry, en in twee van hulle se geval is dit nog 'n hele paar jaar, so die geld wat ek nou spandeer, sal hopelik vir hulle plesier verskaf oor 'n paar jaar.
"What I would suggest is that you draw up a project plan and then prioritise the things you NEED to do linked to the budget you have." by Vader
Truer words have never been spoken...
User avatar
piesang
Oil Cooler
Posts: 373
Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
What model do you have?: 98 buggy
Location: Grabouw W/cape
Been thanked: 10 times

Re: PIESANGS BUGGY

Post by piesang »

Loopy wrote:Dave, baie beindruk!

Piesang, dit klink omtrent soos my storie ook, so moenie alleen voel nie! Myne het gelukkig met 'n PWS gekom, maar dit maak nie die bodemlose geld put vlakker nie, dit kan ek jou waarborg. Nogtans is dit die moeite en onkoste werd.

Mens moet net onthou dat jy nou die eienaar is van 'n voertuig wat al minstens 40 jaar oud is, en weet nie hoeveel "mechanics" se gekrap oorleef het nie. Ek sien my buggy as 'n voertuig wat ek graag vir my kinders sal wil gee om mee te ry, en in twee van hulle se geval is dit nog 'n hele paar jaar, so die geld wat ek nou spandeer, sal hopelik vir hulle plesier verskaf oor 'n paar jaar.
Ek het vir een gesoek met padwaardigheid dat ek hom net kon oor kry op my naam en so tussen die speel aan hom krap, want ek het geweet so iets gaan 'n stokpertjie wees om te sorg dat hy op die pad bly,

Maar nou is dit 'n gespook net om hom eers op my naam te kry, en ek mag glandnie eers met hom ry op die oomblik nie.
Warwick-Lowlight
Donor
Donor
Posts: 750
Joined: Thu Jul 21, 2011 4:14 pm
What model do you have?: 61 Split
Facebook: http://www.facebook.com/warwick.beaumont
Location: Grabouw Westen Cape
Has thanked: 18 times
Been thanked: 14 times

Re: PIESANGS BUGGY

Post by Warwick-Lowlight »

Piesang bly om vir jou te ontmoet vandag - moet nie ingee nie - stem saam met van die vorege stellings - this is a journey - baie beter om die hele ding self te leer en dan is daar ook baie ouens hier wat baie kan help - het miskien n paar boeke wat jy kan lees - as daar baie tyd is kan ons hulle miskien vertaal
Nie te bad vir die ander engels man hier in die Groenland :hangloose: :hangloose:
User avatar
piesang
Oil Cooler
Posts: 373
Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
What model do you have?: 98 buggy
Location: Grabouw W/cape
Been thanked: 10 times

Re: PIESANGS BUGGY

Post by piesang »

Warwick-Lowlight wrote:Piesang bly om vir jou te ontmoet vandag - moet nie ingee nie - stem saam met van die vorege stellings - this is a journey - baie beter om die hele ding self te leer en dan is daar ook baie ouens hier wat baie kan help - het miskien n paar boeke wat jy kan lees - as daar baie tyd is kan ons hulle miskien vertaal
Nie te bad vir die ander engels man hier in die Groenland :hangloose: :hangloose:
Warwick, ja lekker om jou te ontmoet het. Ja ek het nou net op een van my ander poste geantwoord en gesê ek wag net dat ek hom op my naam het dan gaan ek die waagstuk aanpak om die baggy heeltemal te strip, alle van onderstel toe ratkas uithaal en alleg goed skoon temaak en reg temaak. Bietjie skrikkerig vir dit want ek is nou nie veer van 'n werktuigkindege nie, maar hier is genoeg hulp.

I think the Manual translations must be dun, there is only one Manual that I can read and understood in English and that is my Life Manual-The Bible.
User avatar
Ron&Gill
Full-time Bug Nutter
Posts: 4054
Joined: Fri Aug 29, 2008 4:16 am
What model do you have?: Type 1, 21b, 34, 316
Location: St Lucia KZN/Cameron LA
Has thanked: 1 time
Been thanked: 21 times
Netherlands

Re: PIESANGS BUGGY

Post by Ron&Gill »

Laat ek nou nie hie oppie hans-khakies se bêtteries pissie, terwyl hulle nou soe lekkeste gesêls-ie. Maa soe tussen twie hakkies, jy kan moes die buggie loep rigistreer sonner n RWC, oe sorrie, n PWS... hille sit-om op jou naam, ma jy kry nettie n disk-ie... Da issie voerige eienaar mos uittie pitcher uit mos, jy wiet? In dan, as jy klaa-is mit al jou oellie lekke'n'kak dan loep kry jy jou PWS en loop haal jou disk, en dans die Kaap mos weer Hollands?! Eksê... ismos?

Chiirs...
1964 T34 - The Razor: viewtopic.php?f=23&t=10290
1956 T2 1b - Gill's bus: viewtopic.php?f=23&t=10948
1967 T316 - viewtopic.php?f=23&t=10931 & viewtopic.php?f=23&t=15977
2000 beach buggy - viewtopic.php?f=23&t=10915
User avatar
hitlers revenge
ACVWSA Junkie
Posts: 6486
Joined: Wed Jan 18, 2006 11:38 pm
What model do you have?: buggy
Location: back in the 'Fell
Been thanked: 36 times
Great Britain

Re: PIESANGS BUGGY

Post by hitlers revenge »

Jirre is dit nie lekka inni Canefontein kroeg!
Why do we celebrate the guy that invented the wheel??
Surely we must celebrate the guy tat invented the other three
User avatar
piesang
Oil Cooler
Posts: 373
Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
What model do you have?: 98 buggy
Location: Grabouw W/cape
Been thanked: 10 times

Re: PIESANGS BUGGY

Post by piesang »

Ron&Gill wrote:Laat ek nou nie hie oppie hans-khakies se bêtteries pissie, terwyl hulle nou soe lekkeste gesêls-ie. Maa soe tussen twie hakkies, jy kan moes die buggie loep rigistreer sonner n RWC, oe sorrie, n PWS... hille sit-om op jou naam, ma jy kry nettie n disk-ie... Da issie voerige eienaar mos uittie pitcher uit mos, jy wiet? In dan, as jy klaa-is mit al jou oellie lekke'n'kak dan loep kry jy jou PWS en loop haal jou disk, en dans die Kaap mos weer Hollands?! Eksê... ismos?

Chiirs...
hys al klaar so op my naam, maar nogi geregistreer nie en in tussen loop die uitstaande koste by die trafick net al hoër en hoër :cry: :cry: :cry: .

So daarom dink ek dis beter om die outjie gereistreer te kry en dan met die kosmetieks te begin.
User avatar
Ron&Gill
Full-time Bug Nutter
Posts: 4054
Joined: Fri Aug 29, 2008 4:16 am
What model do you have?: Type 1, 21b, 34, 316
Location: St Lucia KZN/Cameron LA
Has thanked: 1 time
Been thanked: 21 times
Netherlands

Re: PIESANGS BUGGY

Post by Ron&Gill »

Nee man, as hy op jou naam is betaal jy net jaarlikse registrasie, niks meer nie, presies dieselfde asof jy n PWS gewys het en n disk gekry het. Dan, waneer jy jou PWS het, gaan jy weer in en hulle print vir jou n nuwe registrasie formpie, die keer met n disk.
1964 T34 - The Razor: viewtopic.php?f=23&t=10290
1956 T2 1b - Gill's bus: viewtopic.php?f=23&t=10948
1967 T316 - viewtopic.php?f=23&t=10931 & viewtopic.php?f=23&t=15977
2000 beach buggy - viewtopic.php?f=23&t=10915
User avatar
piesang
Oil Cooler
Posts: 373
Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
What model do you have?: 98 buggy
Location: Grabouw W/cape
Been thanked: 10 times

Re: PIESANGS BUGGY

Post by piesang »

Ron&Gill wrote:Nee man, as hy op jou naam is betaal jy net jaarlikse registrasie, niks meer nie, presies dieselfde asof jy n PWS gewys het en n disk gekry het. Dan, waneer jy jou PWS het, gaan jy weer in en hulle print vir jou n nuwe registrasie formpie, die keer met n disk.
Daas ni pille vi domheid ni :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

Dankie vir die inligting. Reken dis waarvoor ons op die forum is. :-D :-D Sal maandag gaan uitvind by die trafic, moet hoeka gaan om my pa se trailer oorterda na my naam.
User avatar
piesang
Oil Cooler
Posts: 373
Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
What model do you have?: 98 buggy
Location: Grabouw W/cape
Been thanked: 10 times

Re: PIESANGS BUGGY

Post by piesang »

Daar is bitjie meer lig in die tonnel vir die buggy.

Ek het my pa se sleepwa geerf, so ek is besig om my sleepwa reg temaak om te verkoop en dan kan ek daai geld gebruik om die buggy in uitstekeinde toestand te kry.
User avatar
Ron&Gill
Full-time Bug Nutter
Posts: 4054
Joined: Fri Aug 29, 2008 4:16 am
What model do you have?: Type 1, 21b, 34, 316
Location: St Lucia KZN/Cameron LA
Has thanked: 1 time
Been thanked: 21 times
Netherlands

Re: PIESANGS BUGGY

Post by Ron&Gill »

My Notch is al 4 of so jaar so op my naam. Elke jaar gaan handig ek n klompie bier-tokens in en dan print hulle vir my die formpie sonder die disk. Ek het dit met my Ghia ook gedoen. 7 jaar later toe stap ek daar in, sommer in die middel van die jaar, ek wys my PWS en hulle print net daar die form weer, die keer met die disk, geen ekstra koste, en daarsy, plak die ding teen die ruit vas, en daar gaan ek. Baie goedkoper as om boetes te betaal of die vorige eienaar se gat te lek om die registrasie op datum te hou...

Een nadeel: Hulle gee n nommer plaat nommer. En daarmee ry n vooreenminderbevooregtetaxi nou al n paar jaar deur die een speedtrap na die ander da' erens in Worcester, maar hulle se moer, as hulle nie die verskil ken tussen n Toyota Variant en n Notch Variant nie, kan hulle loepkak.
1964 T34 - The Razor: viewtopic.php?f=23&t=10290
1956 T2 1b - Gill's bus: viewtopic.php?f=23&t=10948
1967 T316 - viewtopic.php?f=23&t=10931 & viewtopic.php?f=23&t=15977
2000 beach buggy - viewtopic.php?f=23&t=10915
User avatar
piesang
Oil Cooler
Posts: 373
Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
What model do you have?: 98 buggy
Location: Grabouw W/cape
Been thanked: 10 times

Re: PIESANGS BUGGY

Post by piesang »

Ron&Gill wrote:My Notch is al 4 of so jaar so op my naam. Elke jaar gaan handig ek n klompie bier-tokens in en dan print hulle vir my die formpie sonder die disk. Ek het dit met my Ghia ook gedoen. 7 jaar later toe stap ek daar in, sommer in die middel van die jaar, ek wys my PWS en hulle print net daar die form weer, die keer met die disk, geen ekstra koste, en daarsy, plak die ding teen die ruit vas, en daar gaan ek. Baie goedkoper as om boetes te betaal of die vorige eienaar se gat te lek om die registrasie op datum te hou...

Een nadeel: Hulle gee n nommer plaat nommer. En daarmee ry n vooreenminderbevooregtetaxi nou al n paar jaar deur die een speedtrap na die ander da' erens in Worcester, maar hulle se moer, as hulle nie die verskil ken tussen n Toyota Variant en n Notch Variant nie, kan hulle loepkak.
gaan kry daai agter geblewende en vat sy bus af, af hy wil 'prosedeur' wys hom die boetes en sê die trafic sê die voertuig is joune...... :lol: :lol: :lol: :lol:
Post Reply