Ok 1 cup resin ?ml/drops hardnerWarwick-Lowlight wrote:
Die hoeveelheid hardner wat jy by sit is belangrik te flou en dit sal net set nie en teveel sal die goed laat kook
Buggy kry nuwe jas
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
-
- Oil Seal
- Posts: 489
- Joined: Mon Oct 17, 2011 3:55 pm
- What model do you have?: '76 1600S
- Facebook: http://www.facebook.com/jonnomans
- Location: West Coast
- Has thanked: 13 times
- Been thanked: 9 times
Re: Buggy kry nuwe jas
gee hom net so n ligte spuit , minder as n teelepel
Keep on rolling baby , you know what time it is !
-
- ACVWSA Junkie
- Posts: 15033
- Joined: Sun Sep 18, 2005 5:54 pm
- What model do you have?: Oil on the driveway
- Location: Wilderness
- Has thanked: 231 times
- Been thanked: 233 times
- Contact:
Re: Buggy kry nuwe jas
piesang wrote:Ek self is nou meer mobile .

Gentlemen, we can rebuild him.
We have the technology.
We have the capability to make the world's first bionic man.
Piesang will be that man.
Better than he was before.
Better... stronger... faster.
Sterkte met daai buggy!

- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
Pine wrote:piesang wrote:Ek self is nou meer mobile .
Gentlemen, we can rebuild him.
We have the technology.
We have the capability to make the world's first bionic man.
Piesang will be that man.
Better than he was before.
Better... stronger... faster.
Sterkte met daai buggy!

-
- ACVWSA Junkie
- Posts: 15033
- Joined: Sun Sep 18, 2005 5:54 pm
- What model do you have?: Oil on the driveway
- Location: Wilderness
- Has thanked: 231 times
- Been thanked: 233 times
- Contact:
Re: Buggy kry nuwe jas
Hey that looks like Jeremiah!piesang wrote:
He was a bullfrog, and a good friend of mine...

- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
Ok so die plastiek voet werk nie so lekker nie, maak my meer verstruurd as iets anders, so ek het nie veel gedoen nie.
Waarby ek wel uit gekom het was die bestuurders sitplek. Dit was op 'n raam wat nie kon verstel en was in 'n vooroor posiesie wat baie ongemaklik vir bestuur was.

ek het by die scrap yard 'n ou sitplek gekry, geen iedee uit wat se kar dit kom en als weg gestrip tot ek net die twee runners oor het en gelukkeg was daar so paar ou offcuts 20x20 en 25x25 wat by die huis rond gele het

en met my bietjie welding vaardigheid dink ek nie dis te sleg nie


hoop net dit gaan reg werk as hy in is.
Waarby ek wel uit gekom het was die bestuurders sitplek. Dit was op 'n raam wat nie kon verstel en was in 'n vooroor posiesie wat baie ongemaklik vir bestuur was.

ek het by die scrap yard 'n ou sitplek gekry, geen iedee uit wat se kar dit kom en als weg gestrip tot ek net die twee runners oor het en gelukkeg was daar so paar ou offcuts 20x20 en 25x25 wat by die huis rond gele het

en met my bietjie welding vaardigheid dink ek nie dis te sleg nie


hoop net dit gaan reg werk as hy in is.
- SouL
- Oil Pump
- Posts: 208
- Joined: Thu Oct 06, 2011 12:28 pm
- What model do you have?: Jenna Jameson
- Location: Johannesburg
- Has thanked: 20 times
- Been thanked: 1 time
- Contact:
Re: Buggy kry nuwe jas
How to you plan to fix the cracked fibre glass on the corner of the wind screen?
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
SouL wrote:How to you plan to fix the cracked fibre glass on the corner of the wind screen?
first I made 2 brackets that fits to the inside of the frame that bolts to the frame and that bolts to the body with the first bolts that hold the bonnet to the body

that kept it from cracking more, and now that I'm gona spray I opened it deep with the grinder to be filed with fiber glass and the brackets will stay.

Only problem I had with the brackets is that the dashboard do not fit back, so I had to skim the dash on the ends to get it back.
- SouL
- Oil Pump
- Posts: 208
- Joined: Thu Oct 06, 2011 12:28 pm
- What model do you have?: Jenna Jameson
- Location: Johannesburg
- Has thanked: 20 times
- Been thanked: 1 time
- Contact:
Re: Buggy kry nuwe jas
Well done! Kind of baffled to as how it would crack...unless the previous owner was a fat ass and hung on it getting in and out the buggy?
-
- Oil Pump
- Posts: 207
- Joined: Thu Feb 02, 2012 7:24 pm
- What model do you have?: Kango beach buggy
- Location: Durban kwazulu-natal
- Has thanked: 11 times
- Been thanked: 4 times
Re: Buggy kry nuwe jas
great idea, yeah sometimes my dad rides in my kango n he used the corner of the windscreen to help him out, i cringe and bite tongue
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
for that using of windscreen to help one out, I thought it best to made the brackets. It's a lot stronger with the brackets in, I used 2mm plate to gut the brackets from/snoeckie wrote:great idea, yeah sometimes my dad rides in my kango n he used the corner of the windscreen to help him out, i cringe and bite tongue
- piesang
- Oil Cooler
- Posts: 373
- Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
- What model do you have?: 98 buggy
- Location: Grabouw W/cape
- Been thanked: 10 times
Re: Buggy kry nuwe jas
Okay als is nou al geverf met onderlaag, die plekke wat ek met glasvesel reg gemaak het lyk goed moet dit nou net met putty glad maak.
Ek het die kappie binne klaar sy topcoat van wit gegee. Nou die groot vraag gaan ek die kappie buit die selfde as die buggy spray of gaan ek hom wit maak.
Hier is die proef van die kleur wat buite gaan kom.


Ek sou eers die rims en ander bykomstighede metaal silwer gespray het, maar gaan by wit hou, want ek gaan die bekleedsel wit maak en die sypanele gaan wit bly.
Ek het die kappie binne klaar sy topcoat van wit gegee. Nou die groot vraag gaan ek die kappie buit die selfde as die buggy spray of gaan ek hom wit maak.
Hier is die proef van die kleur wat buite gaan kom.


Ek sou eers die rims en ander bykomstighede metaal silwer gespray het, maar gaan by wit hou, want ek gaan die bekleedsel wit maak en die sypanele gaan wit bly.
-
- ACVWSA Junkie
- Posts: 15033
- Joined: Sun Sep 18, 2005 5:54 pm
- What model do you have?: Oil on the driveway
- Location: Wilderness
- Has thanked: 231 times
- Been thanked: 233 times
- Contact:
Re: Buggy kry nuwe jas
Dis 'n baie mooi kleur daai! Ek sou sê verf die kappie wit, dit sal maak dat dit aan die binnekant baie koeler is as die buggy in die son is