Page 2 of 2

Re: 1300 Golf masjien vir Buggy

Posted: Thu Apr 19, 2012 4:28 pm
by louisvr45
Hi try die web site. ek het die info gebruik om my carb reg te stel. hy vat na n halwe draai ( al is die engine koud) http://www.vw-resource.com

Ek het ook eenkeer ek kar gehaad wat die toets gefail het agv olie lek. wat die ou toe vir my daar gese het is: doen n chassis steam clean en spuit dan silicone spray op en van hom weer vir die toets. Die lek kan jy mos later reg maak.

die flywheel seal - Het dit nie n toutjie wat jy moet inruig nie? ( so het ek gehoor). maar dalk kry jy n seel deesdae.

Re: 1300 Golf masjien vir Buggy

Posted: Thu Apr 19, 2012 6:22 pm
by slak
Onthou die flyweel het 2 seels die main olie seel wat in die blok gaan en die
o'ring wat aan die binnekant van die flywheel gaan

Re: 1300 Golf masjien vir Buggy

Posted: Fri Apr 20, 2012 3:22 pm
by s-thang
smaak my dis dieselfde probleem as wat ek het.
ek het ook die seel vervang, (met oring teen R65) maar die eerste 2 kilo's is die seel weer op.
ek het vir Barry lombaard gevra vir hulp, en hy het verduidelik dat die crank se bearing binne in die blok spin, of die ding endplay het 9crank float0
so basies line bore, in die uiterste, a nuwe blok!
Net my geluk was dit die laaste genoemde...
die sleep van die starter ws ook a.g.v die float (end play)
dit was so erg, as jy die koppelaar intrap, en iemand is agter die kar, kan hulle die fan pulley (op die crank) sien beweeg....

gewoontlik start die tjorretjie makliker as die koppelaar nie ingetrap is nie....

Re: 1300 Golf masjien vir Buggy

Posted: Tue May 08, 2012 10:24 pm
by piesang
Sien julle praat van 'n o'ring saam die seel :shock: :shock: :shock: ek kan nie dink dat ek daar 'n o'ring gesien het nie :roll:

Re: 1300 Golf masjien vir Buggy

Posted: Wed May 09, 2012 8:19 am
by slak
Image


in die figuur sal B die o'ring wees en D die olie seel
die olie seel seel aan die buite kant van die flange en die o'ring
aan die binne kant

Re: 1300 Golf masjien vir Buggy

Posted: Wed May 09, 2012 10:09 am
by Dawie
Jy moet die ou ring vervang met n nuwe ring! :lol:

Daar behoort n groefie in die vliegwiel te wees vir die o'ring om in te woon.

Party baie ou 1200 vliegwiele het nie n groefie vir n o'ring gehad nie, en gebruik n baie dun "gasket" daar.
Maar pasop, dit affekteer die "end play", wat dan oorgestel moet word.

Re: 1300 Golf masjien vir Buggy

Posted: Wed May 09, 2012 11:27 am
by piesang
Dankie dit klaar baie vir my op.

Wys jou as 'n ou nie 'n mecci is nie moet jy op die harde manier leer.

Re: 1300 Golf masjien vir Buggy

Posted: Wed May 09, 2012 11:33 am
by piesang
het iemand die mates van die o'ring vir my. Ons handel met o'rings so as ek net die regte mates kan kry hoef ek nie te gaan soek by die parte plekke nie.

Re: 1300 Golf masjien vir Buggy

Posted: Wed May 09, 2012 12:41 pm
by slak
52 X 3

Re: 1300 Golf masjien vir Buggy

Posted: Wed May 09, 2012 8:03 pm
by piesang
slak wrote:52 X 3
Dankie, ek sit net en dink, ek kan nie onthou dat ek 'n goref of iets gesien het op die f/w waar die o'ring sal moet in gaan nie.

So dit beteken net een ding, wat in elkgeval moet gebeur om die o'ring op te sit. HAAL UIT EN KYK :wink: :wink:

Sal dit die naweek doen.

Re: 1300 Golf masjien vir Buggy

Posted: Fri May 11, 2012 8:26 am
by piesang
o,ring gekry so engin kom uit more. Hoop dan is die probleem op gelos

:shock: :shock: EK SIT NOU EN KYK NA DIE DIAGRAM HIER BO EN HET AMPER SO IDEE DAT DAAI SPACERSHIMS NIE DAAR IS NIE :shock: :shock: