tussen die Puma deur
2 buggy onderstelle korter gemaak vir 'n sekere mnr Pienaar ook 2 enjins
een Sp2 ge respray
een 914 ge respray
een 924 herbou
my eie buggy
twee customer restorasies
een turbo 411
een fastback
superman se beetle
Die Bou van die 3 hole garage
Toy 356
die fleetline bakkie
Brown beetle
+- 30 ander enjins
Ek sou seker die Ark ook kon inpas as die geld reg was

Die punt is Ek wil 'n perfekte Puma he en daarom maak dit nie saak hoe lank dit vat nie hy sal wel klaar kom
Armand