Nog nie seker oor die papiere nie, sal more die nommers soek en dan in die week verkeers dep toe gaan om te kyk of hy my kan help. Gelukig het die werkswinkel bestuurder van die plaas gesê ek kan maar eers wag met betaal en as ek nie reg kom met die papiere moet ek net laat weet dan kom sleep hy hom weg, scrap toe





en hier is 'n goeie foto van die Kestrel plaat

Daar gaan nogal bie meer werk aan hom wees as oorspronklik gereken.
1. geen, maar geen remme
2. geen handrem soos in geen hefboom binne om opte trek.
3. spring uit rat
4. gekyk een ratkas mounting kapoet, dalk die oorsaak van uit rat spring.
5. kappie is ook op twee plekke erg gekraak
6. petrol prop se sleutel weg.
7. nie 'n battery in nie, soo kon nie kyk of sy elektries reg is nie, sien daar is 'n paar los drade wat rinds hang.
8. het hom ook nog nieprobeer staart nie, so ons hoop dis reg.
gelukig is sy pan sonder roes, moes so paar jaar terug met nuwe plaat vervang gewees het.
gesien dis 'n single port engin maar weet nog nie of die 1600/1300 of wat ookal is nie.