piesang wrote:hennels wrote:piesang wrote:mooi man, sommer

vir jou.
Waar het jy daai sy spieels gekry, ek sook so iets vir my buggy, het al gaan rond soek en selfd by die motorfies ouens al gaan kyk.
Die spiels was op die buggy toe ek dit gekoop het, maar het nou die dag die spiels gesien by n Motorfiets winkel in Parow, Kaapstad. Daar is langes, en die kortes, soos wat ek op het.
Hulle is ook baie nice, want anders as die plastic buggy spieels wat meeste het, sak hulle nie af en lyk soos 2 ore wat hang nie

Is dit dalk die motorfiets winkel in Voortrekker oorkant die Spar?
Ek het vergeet van hulle, sal as ek weer op 'n Saterdag daai kant is daar gaan kyk.
Jip, dis hy. Die plek het 2 vloere, bo is die accessories.
vader wrote:Good job...
CouldI make 1 sugestion?
Have a look at painting the letters on the front tires aswell, it will help to balance the look if you know whatI mean...
The lettering, when I bought the tires, were blue but it was only a protection kinda paint or something, I guess. It looked rather nice with the blue lettering. Do I apply normal paint to something like this?
Dawie wrote:Die besie lyk inderdaad nou baie mooi.
Goeie ding dat jy die naam verander het. Die ander naam werk net nie as jy dit in Afrikaans vertaal nie. Vra maar die ouens met die ou Datsun Bluebirds hoekom hulle die naamplaatjie afgehaal het...
Janee, ek stem. Blou voel klink nou nie juis van die beste nie...
jolas wrote:
Well done guys, the buggie looks great

Thank you

Make a man a fire, and he'll be warm for a day... Set a man on fire, and he'll be warm for the rest of his life

My beach buggy: viewtopic.php?f=23&t=27695