Kon darm die week en vandag weer werk aan die buggy.
ek het iets probeer en ek dink vir iemand wat nie ondervinding in spray het nie en ook dan met maar die goedkoopste moontlike toerusting en nie die beste van werksplek nie kom hy nog al goed.
Vanoggend eers weer bietjie toe plak werk en toe die laaste spray.
Alle tape en papier af nou kan net die glans op kom.
Glans is gespuit en nou net hard word dat ek kan begin met die aan mekaar sit.
nou kan ek nie wag dat die wielle gedoen kan word nie en dan die bekleedsel.