PIESANGS BUGGY

Pictures of your car/s
Forum rules
Only post pictures of YOUR cars here.
User avatar
piesang
Oil Cooler
Posts: 373
Joined: Tue Apr 19, 2011 12:26 pm
What model do you have?: 98 buggy
Location: Grabouw W/cape
Been thanked: 10 times

Re: PIESANGS BUGGY

Post by piesang »

Ok, so ek het my sleepwa verkoop en my Buggy is by Grand Slam om te kyk hoekom wil hy nie start en dat hy gou kan kyk na die olielek.

:cry: :cry: :cry: :cry: :cry:
toe nie so maklik. toe ons hom onder die afdak uit sleep, sleep die regter voorwiel, solit vas. Maak oop en ek sien waarheen al die remvloeistof verdwyn, remskoene uitgeswel. Maak skoon en versel sobietjie dat drom kan los wees. Ek vra vir Jurgen om na die wiel te kyk terwyl die Buggy daar is. :shock: :shock: alvier wiele se remme moet oorgedoen word, kompleet tot dromme sny. Dit gedoen toe is die master nie sterk genoeg.

Hoekom hy nie wou start, wel iets met die jets te doen wat weg is.

olielek, Jurgen vemoed die crank is gesluit, so masjien moet oop. :shock: ja blok en crank moet gesny word, dan kry hy somer nuwe ring en bearings.

So nou bid ek net ek het genoeg geld, nie gebuget vir die remme nie, maar die iedee was om die buggy regdeur alles ordentlik oor te doen, net nie so op een slag nie, daar is nog baie wat gedoen moet word.

Maar as hy klaar is sal hy so goed soos nuut wees.


Warwick-Lowlight
Donor
Donor
Posts: 750
Joined: Thu Jul 21, 2011 4:14 pm
What model do you have?: 61 Split
Facebook: http://www.facebook.com/warwick.beaumont
Location: Grabouw Westen Cape
Has thanked: 18 times
Been thanked: 14 times

Re: PIESANGS BUGGY

Post by Warwick-Lowlight »

Piesang
Jou baba is in die regte hande
Dink net hoe bly jy gaan wees as hy weer op eie stoom die berg klim
Ek sal moet woel met myne dan sal daar n toer gereel moet wees

Het gister na die voor stel gekyk en sal vir jou n sample bring bietjie later

:hangloose:
Post Reply