'As jy 'n Kewer ry, dan is lorries nie jou vriende nie. Wanneer hulle jou verbysteek (en nee, jy steek húlle nooit verby nie) dan sidder jou karretjie so erg dat jy moet vasklou aan die stuurwiel asof dit die laaste reddingsboei van die Oceanos is.'